Tabitha Beste Zangers

Tabitha My land is jou land

My land is jou land lyrics - Tabitha


Ek is n vreemde hier
Ek het my land gelos
Ek het jou pad gekruis
Ek het jou spoor gevolg

Jy het gese gaan terug
Moe nie op my vertrou
Maar jy s n deel van my
Wat doen ek sonder jou

En ek weet die toekoms is onseker
En die donker is digby
En ek weet ons wag n lang reis
Reg deur die woestyn
Reg deur die woestyn

Maar jou land is my land
Jou volk is my volk
Jou taal is my taal
En jou God is my God
En jou droom is my droom
Jou pad is mijn pad
Jou toekoms m toekoms
Jou hart in my hart

Ek weet jou volk is bang
Voor ons wat anders is
Maar ek sal brugge bou
Daar waar die afgrond is

En ek sal terugverlang
Wanneer die wind sal waai
Wat uit die suide kom
Van my geboorte grond

Maar ek sal sterk wees
En ek sal oorleef
Want ek wil naas jou staan
Al sal dit moeilyk wees

Maar jou land is my land
Jou volk is my volk
Jou taal is my taal
Jouw God is my God

Jou droom is my droom
Jou pad is my pad
Jou toekoms my toekoms
Jou hart is my hart

My deel is jou deel
My brood is jou brood
Jou lewe is my lewe
Jou dood is my dood

En wanneer die donker kom
En jou mense my ontwyk
Sal ek my liefde gee
Totdat die haat verdwyn

Want jou huis is my huis
Jou angs is my angs
Jou stilte my stilte
Jou land is my land

Tabitha My land is jou land lyrics van Nederlandse Songtekst

Is de lyrics niet compleet? Of bevat het een fout? Help ons dan op weg met de juiste lyrics door onderstaand formulier in te vullen!

Lyrics aanpassen

  • Dit veld is bedoeld voor validatiedoeleinden en moet niet worden gewijzigd.

De songtekst van My land is jou land op Nederlandse Songtekst

En, wat vind jij van de My land is jou land lyrics? Tabitha bracht dit nummer uit op 02 oktober 2020. Heb je opmerkingen of vragen over de lyrics van My land is jou land? Dan kun je altijd contact met ons opnemen.

In Beste Zangers zingt Tabitha het nummer ‘My land is jou land’ zo mooi in het Zuid-Afrikaans voor Stef Bos. Een pittig nummer waarover ze zelf zegt: “Eén persoon kan de boodschap van dit nummer niet dragen, dat moet een heel volk doen. Dat maakt het zo ontiegelijk spannend en zwaar om te zingen.”


My land is jou land videoclip bekijken

video-banner https://img.youtube.com/vi/Wru_7v1u9f8/maxresdefault.jpg
My land is jou land video De video van Tabitha voor het nummer My land is jou land 2020-10-02T11:40:44+00:00

Credits

  • Releasedatum: 02 oktober 2020